Satan het eenkeer probeer om 'n kompromis met Christus aan te gaan. In die woestyn van versoeking het hy na die Seun van God gekom en nadat hy al die koninkryke van die wereld en bulle heerlikheid aan Hom Gewys het, het hy aangebied om alles aan Hom oor te ge as hy maar net die oppermag van die vors van dulsternis sou erken.

Afrikaans